#WILGIELAND
Koshuise
Koshuise
EEUFEES MEISIESKOSHUIS
JOU TUISTE WEG VAN DIE HUIS AF
Die Eeufees Meisieskoshuis asook die Wilgehof Seunskoshuis, bied aan die gemotiveerde deelnemende leerling, die geleentheid om binne ‘n veilige, huislike atmosfeer, hulle maksimale potensiaal te bereik.
In die huis, weg van die huis, kan die leerlinge hulself uitleef op akademiese-, sport- en kulturele gebied. Die teenwoordigheid van die Koshuisvader/-moeder en Koshuispersoneel, verseker ‘n gedissiplineerde omgewing waar die kind tuis kan wees.
Met goed gebalanseerde etes, wat watertand lekker is, word daar ook omgesien na die leerlinge se fisiese ontwikkeling.
Koshuis Hoofdogter
Anika Kaalsen
Koshuis Hoofdogteronderhoof
Janika Potgieter
Liesl van Coller
Koshuismoeder (Inwonende)
Sel: 083 254 2165
Jackie Odendaal
Koshuis Matrone (Inwonende)
Sel: 072 522 1109
Lize van Rooyen
Koshuis Matrone
Sel: 0763347184
Ben van Coller
Inwonende Personeel
Louise Botha
Inwonende Personeel
Nadine van der Merwe
Sel: 072 888 5507
MAANDAE
Diensdoenende Personeel
Marna Swiegers
Sel: 082 3319 396
DINSDAE
Diensdoenende Personeel
Susan Rautenbach
Sel: 082 308 4160
WOENSDAE
Diensdoenende Personeel
Wilmie Greyling
Sel: 076 668 9564
DONDERDAE
Diensdoenende Personeel
Inwonende Personeel
Koshuise
WILGEHOF SEUNSKOSHUIS
JOU TUISTE WEG VAN DIE HUIS AF
Die Wilgehof Seunskoshuis, asook die Eeufees Meisieskoshuis bied aan die gemotiveerde deelnemende leerling, die geleentheid om binne ‘n veilige, huislike atmosfeer, hulle maksimale potensiaal te bereik.
In die huis, weg van die huis, kan die leerlinge hulself uitleef op akademiese-, sport- en kulturele gebied. Die teenwoordigheid van die Koshuisvader/-moeder en Koshuispersoneel, verseker ‘n gedissiplineerde omgewing waar die kind tuis kan wees.
Met goed gebalanseerde etes, wat watertand lekker is, word daar ook omgesien na die leerlinge se fisiese ontwikkeling.

Koshuis Hoofseun
Jonty Graaff

Koshuis onderhoofseun
Juan de Klerk

Koshuisleier
Marnus Swart
Henno Lubbe
Koshuisvader (Inwonend)
Sel: 083 762 1148
Lize van Rooyen
Koshuis Matrone (Inwonend)
Sel: 076 334 7184
Eunice Delport
Koshuis Matrone
Sel: 072 126 7315
Nicholas Naudé
Sel: 082 083 6374
Inwonende Personeel
Lené Muller
Inwonende Personeel
Luzé Naudé
Inwonende Personeel
Johalize Steenkamp
Inwonende Personeel
Ruan van Wyk
Inwonende Personeel
Piet Rautenbach
Sel: 082 921 5461
MAANDAE
Diensdoenende Personeel
Deon de Jager
Sel: 072 112 2689
DINSDAE
Diensdoenende Personeel
Hano Rautenbach
Sel: 079 6060 460
WOENSDAE
Diensdoenende Personeel
Pieter Meyer
Sel: 0829218257
DONDERDAE
Diensdoenende Personeel