Sport
Tennis
Kishou op kishou oorwin die Wilgies groot skole. Ons neem jaarliks deel aan die Oos-Vrystaatliga en neem uitdagings aan, soos die Nelspruit Groot 5-toernooi, Cradock en Limpopo en vaar baie goed.
Tennis is ‘n alleen-sport waarin die leerling leer om op sy eie die leer te klim na groot hoogtes. Ons is baie trots om S.A.-spelers op te lewer.
Saam met onderwysers en buite-afrigters, slaan die Wilgies die teenstanders met ‘n kishou!
Al die spanne word afgerig deur onderwysers en bekwame ouers.