Sport

Netbal

By Hoërskool Wilgerivier poog ons om elke dogter die geleentheid te gee om netbal op die hoogste vlak te beoefen. Alhoewel ons trots is op ons Protea en Provinsiale spelers, is die skep van geleenthede vir almal ‘n groot prioriteit. Daarom word deelname sterk aangemoedig.

Ons afrigters is bekwaam, entoesiasties en beskik oor die nodige ondervinding wat hulle in elke dogter en span terugploeg.

Ons beskik oor 8 netbalbane, asook ‘n netbal spankamer.

Oor die jare verwerf verskeie Wilgies hulle Proteakleure, onder meer: Lizanne Müller en Anja Opperman. Verskeie leerlinge verwerf ook jaarliks hulle provinsiale kleure en neem deel aan S.A.-Netbalweke.

Die Wilgies lewer nie net top speelsters nie, maar ook skeidsregters. Verskeie skeidsregters het A-graderings verwerf en skeidsreg by S.A.-Netbalweke.

Indien netbal jou passie is – word deel van Wilgie Netbal!

Netbal

Hoërskool Afrigters

1ste Span
Marna Swiegers
2de span
o/16
o/15
Lené Muller
o/14
Esthie Muller
Netbal

Laerskool Afrigters

o/13A
Wilmie Greyling
o/13B
Johalize Steenkamp
o/12A
Lizl Lange
o/12B
Liesl van Coller
o/11A
Nicole Putter
o/11B
Kotie Ungerer
o/10A
Carla de Jager
o/10B
Zelda Macdonald
o/9A
Lydia Edwards

Fiefie Bezuidenhout
o/9B
o/8A
Elrette Breytenbach
Sunelle Janse van Rensburg
o/8B
o/7A
Lizelle Diamond
Vossie Pretorius
o/7B
o/6A
Linzie Dreyer
Elizbe Smith
o/6B