Sport

Landloop

By Wilgerivier wil almal landloop doen, want ons kinders presteer! Daar is jaarliks ‘n klomp atlete wat opgeneem word in die Oos-Vrystaatspan en uit die Vrystaatkampioenskap gaan verskeie landlopers na die S.A.-Kampioenskap.

Landloop Afrigter
Trudé Carstens
Landloop

Organiseerder & Afrigter

Organiseerder
Trudé Carstens
Afrigter
Trudé Carstens